Golden River Spur

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Golden River Spur



Kontakbesonderhede

Landlyn
021-7822631
Adres
1ste Vloer, Town Square Center Hoofweg Vishoek


Die Spur in Vishoek is 'n gunsteling familie restaurant vir sowel plasslike inwoners as besoekers aan Simonstad, Vishoek en omgewing. Almal weet wat om te verwag wanneer hierdie gunsteling familie restaurant besoek word.