Lys jou Simonstad besigheid



Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Great White Sport and Surf Winkel


 
Kontakbesonderhede

Kontak persoon Jeremy Hare
Selfoon Nommer: 0825712692
Landlyn: 021 782 3360
Epos: info@greatwhitesport.co.za
Webwerf: www.greatwhitesport.co.za
Adres: Main Rd Fish Hoek


Meer oor ons

Great White Sport and Surf Sport Winkel in Vishoek is jou ideale winkel tydens jou vakansie aan Simonstad en omgewing vir al jou Sport Klere en Sport toerusting. Vars aas en top klas Hengel gerei kan ook gekoop word. U sal ook vriendelike advies ontvang oor waar is die beste plekke om te hengel. (Die winkel verkoop ook Tjokka kunsase . Tjokka word gevang soms van Kalkbaai hawe en soms ook van Simonstad se hawe. Dit is 'n lekker familie ding om te doen.)

Brander planke, Boogie Boards, Sonbrille en die nuutste mode Sports klere maak dei winkel die ideale plek om te besoek vir die familie se kersinkopies tydens jou besoek aan Simonstad. 

Sien die winkel van binne deur op die foto onder te kliek.

Kom binne ons winkel (Virtuele toer)