Simonstad het 'n groot verskeidenheid restaurante. In hierdie afdeling lys ons die restaurante met kontak besonderhede.

Berthas Restaurant op die Simonstad Waterfront

Cafe Pescados aan die regterkant in die ou Criterion Bisoskoop gebou (1814)

Saveur Restaurant vir 'n Europese smaak ervaring

Black Marlin Restaurant en Troue fasiliteit

Seaforth Restaurant op Seaforth Strand

The Flagship met Duncan

     
     
     

 


Vishoek het 'n verskeidenheid van restaurante. Hieronder lys ons 'n paar. Kliek op die skakel om meer uit te vind sowel as om van die kontak besonderhede te kry.

Vishoek Spur 

Bhandaris Noord Indiese Restaurant

 

 

     

 


Die Foodbarn, Noordhoek Village