Long beach winkelsentrum in Noordhoek is die ideal winkelsentrum  vir groot besparings en gerief wanneer jy in Simonstad of omgewing met vakansie is. Met meer as 100 winkels om van te kies sal jy aan meeste van jou behoeftes kan voldoen.

Huurders sluit in:

Pick & Pay
Woolworths
Wimpy
Ocean Basket
ABSA Bank
Spur