Soek    

Simonstad is geleë diep suid op die Kaapse skiereieland, ongeveer 20 Kilometer vanaf Kaappunt. Behalwe die voor die hand liggende roete om te reis na Kaappunt Natuurreservaat is daar drie  ander voorgestelde dagroetes vanaf Simonstad om ook te oorweeg. Natuurlik sal die avontuurlistige besoeker aan Simonstad ook verder wil reis tydens sy besoek en plekke soos Tafelberg, Die Waterfront of die Wynlandgoede van Stellenbosch wil besoek. Ons gesels hier oor dagroetes en besienswaardighede naby aan Simonstad en die areas waar ons op fokus is so ver Noord Oos soos die Kirstenhof Botaniese tuine tot so ver Noord Wes as Houtbaai en aan die Weste kant stop ons by Muizenberg.