Nuusbrief


2015-09-26
Oktober 2015 - Simonstad.co.za


You are included in this first monthly newsletter because of our recent interaction regarding the website www.simonstad.co.za , an Afrikaans website about Simonstown, serving the Afrikaans speaking traveler and holiday maker to Simonstown and surrounds. If you are no longer interested in receiving this newsletter please use the link below to unsubscribe. (We could assist you to get bookings from the Afrikaans speaking community. This website should also attract visitors from Holland and Belgium.)

Accommodation establishments can be included on this website for R69 per month or R690 per year, renewable annually

Listings will affordable to ensure our website and the information remains of a high standard and comprehensive. Due to this being an Afrikaans site, the rest of this newsletter will be in Afrikaans.

Please contact Kevin Fossey on 083 441 4660 to get listed or reply via email.

U is ingesluit in hierdie maandelikse nuusbrief aangesien u ‘n onderneming in Simonstad of naby Simonstad bedryf. Indien u nie hierdie maandelikse nuusbrief wil ontvang nie kan u die skakel hieronder gebruik om usself van die nuusbrief te verwyder.

Simonstad.co.za is ‘n webwerf in Afrikaans oor Simonstad en omgewing. Die webwerf word bedryf deur Buddy Web Design van Glencairn, naby Simonstad.

Akkommodasie instellings kan op hierdie webwerf adverteer teen R69 per maand of R690 jaarliks.

Advertensies is beskostigbaar om te verseker dat die webwerf ‘n volledige webwerf in Afrikaans is oor die beskikbare verblyf opsies in Simonstad en die nabye omgewing.

Die bou van webwerwe en die bemarking van webwerwe op die internet deur soekenjins soos Google of Sosiale media soos Facebook is ons hoof besigheid. Besoek gerus ons webwerf www.buddywebdesign.co.za om meer oor hierdie dienste uit te vind. Ons wil graag gedurende die volgende paar maande elkeen van u persoonlik ontmoet.

Skakel asseblief vir Kevin Fossey op 083 441 4660 om gelys te word of reageer per epos en ons sal u kom sien.