Nuusbrief


2015-10-28
Middagete in Kommetjie


Middagete in Kommetjie is altyd 'n lekker doen ding om te gaan doen.

Ons het darem gister die verskoning gehad van werk aangesien ons 'n klient moes gaan sien vir 'n webwerf.

Ons keuse vir middagete het op www.espresso-kom geval en ons was glad nie spyt nie.

Ons het besluit om eerder die langer pad vanaf Simonstad in die rigting van Kaappunt natuureservaat te ry.

Hierdie is nou nie die beste foto nie maar net mens uit simonstad uitry kry mens die buiteklub. Dit is 'n aangename 9 putjie baan, bekostigbaar om te speel en bied asemrowende uitsige oor Valsbaai en die Hottentots Hollands berge.

'n Entjie verder aan kry mens die geleentheid om die skoonheid van Valsbaai in te neem.

Bontebokke in Kaappunt Natuurreservaat

Kaappunt se Bobbejane

Philip Fourie van HWS (Human Wildlife Solutions) in Scaraborough , net voor Misty Cliffs

Mis by die gepaste Misty Cliffs

Witsands Soetwater met die Kreeffabriek in die verre agtergrond

www.espresso-kom.co.za in Kommetjie

Baskloof Private Fynbos Natuurreservaat - www.baskloof.co.za

Staproetes tussen die fynbos

Simonstad

Glen Marine net voor Simonstad