Ongelukkig is die Treinroete tussen Simonstad en Vishoek gesluit weens nodige herstelwerk wat aan die lyne gedoen word.

'n Besonderse gewilde aktiwiteit vir liefhebers van treine is om met Atlantic Rail se stoomlokotiewe vanaf Kaapstad na Simonstad en terug te reis. Tans reis die Stoomtreine vanaf Kaapstad na die Wynlande van Stellebosch. Vir meer inliting volg die inligting op Altantic Rail se webwerf.