Kliek hier om jou besigheid met ons te lys

Rocklands is ‘n Bed en Ontbyt gastehuis in Simonstad wat grens aan ’n natuurreservaat met die Swartbergreeks agter die gastehuis en Valsbaai aan die voorgrond.
Ontbyt word bedien op 'n groot stoep met onverbterlike panoramiese uitsig oor Valsbaai , oor die Hottentots-Holland -berge en Kaap Hangklip .
Daar is beskutte areas om te ontspan, jou poskaarte vir vriende en famiie te skryf, of om 'n roman te lees.
Deie Gastehuis het ‘n pragtige tuin met volop voëllewe.
Daar is ‘n kantoor beskikbaar met internet en faks fasiliteite. Wasgoed en stryk dienste is beskibaar op aanvraag.
Die kamers het elk private ingange .
DSTV is beskikbaar in al die kamers met Gratis Wifi Internet toegang
Rocklands is ‘n eienaar bestuurde akkommodasie instelling in Simonstad.
Kredietkaarte welkom ( Visa, Master en Diners )

