Pescados

Kliek hier om jou besigheid met ons te lys
Pescados



Kontakbesonderhede

Kontak persoon
Claire
Landlyn
021 786 2272
Adres
118 St George's Straat Simonstad


Pescados is 'n ou bekende en gunsteling familie restaurant geleë in die ou Criterion Teater, die eerste bioskoop in Simonstad. (Sien foto onder wat dateer uit 1949/1950)

Pescados is bekend vir alles wat lekker is, van Seekos, Biefstuk, Pastas en Pizza.

Kareoke aande word gereeld aangebied.

Die restaurant is ideaal vir partytjies en funksies.