Simonstad Aktiwiteite

Aktiwiteite in Simonstad sluit in diepsee Hengel, Duik, Kayak ritte en Gholf.


Kliek hier om jou besigheid met ons te lys



In Simonstad en wil u leer om te duik of het u reeds u duik kwalifikasies en wil u in Simonstad of omgewing gaan duik. Ollava duik winkel in Simonstad kan u hiermee help.   Ollava SCUBA Cape Town ...



Big Sickle Fishing Adventures is gebaseer in Simonstad en bied visvanguitstappies aan vanaf Simonstad Hawe. Afhangende van die seisoen is die mees algemeenste vis wat geteiken word: Tuna Geelstert Makriel         ...