Nuusbrief 2016-11-15 Weskus Kreefseisoen vir 2016/7 Uiteindelik is die datums vir die 2016/7 Weskus Kreefseisoen bekend gemaak en kan ons, ons naweke beplan. Die datums is as volg: November 2016 26 en 27 November 2016 Desember 2016 16,17,18,24,25,26,27,31 Januarie 2017 1 en 2 Januarie 2017 April 2017 15 en 16 April 2017 Onthou Kreef mag net tussen 08:00 en 16:00 uitgehaal word en 'n lisensie is nodig.
|