Hier is 'n volledige lys van instellings wat verblyf en akkommodasie in Simonstad verskaf. U kan die skakels volg om verblyf by die instellings te kan bespreek en meer inligting te bekom. Ons kan u help met besprekings by die instellings verder gelys in hierdie afdeling indien u hulp in Afrikaans benodig met besprekings. Bespreek direk by onderstaande instellings en spaar!
|
||
|
|
|
Ark Rock Villa - Groot selfsorg huis in Simonstad met 6 slaapkamers |
||
Hieronder verskyn 'n lys van instellings wie ons teen kommissie help met besprekings indien u hulp verlang om verblyf in of naby Simonstad te bespreek. Vertel ons van jou spesifieke verblyfbehoefte en ons help jou plek kry wat daardie behoefte pas. Ons ken hierdie plekke en instellings persoonlik so u het die gemoedsrus dat die plekke wel bestaan. |
Luukse selfsorg woonstelle Die Uitsig Woonstelle in Vishoek is so naby aan die see as wat jy kan begeer. Enige iets nader en jy is op ’n boot! Die View is omring deur die see en die berge van Tafelberg Nasionale Park. Daar is 7 luukse sel
Hierdie Gastehuis naby Simonstad (Glencairn) bied jou 'n top verblyf opsie wanneer jy Simonstad en omgewing wil besoek. Die gastehuis is nie binne Simonstad nie maar geleë in die stiller omgewing van Glen Cairn. Die uitsig Pragtige
Bergvliet is 'n voorstad naby die voorstede van Tokai en Constantia.John en Tana bied twee selfsorg woonstelle op hul erf aan vir vakansieverblyf of selfs vir jou sakebesoek aan Kaapstad. Die selfsorg woonstelle is gerieflik naby aan die M3 wat m